Rippel 90.5 Radiothon 21 Junie 2007
Moenie hierdie dag van regstreekse pret op die lug misloop nie! Gee jou bydrae vir Rippel 90.5 se lisensiehofsake en hou jou gunsteling radiostasie op die lug.
Jy staan boonop ‘n kans om groot pryse te wen!