My agtergrond is eintlik in musiek - soos in musiek maak. Ek't my eerste kitaar op vyfjarige ouderdom gekry. Eerste bênd op 12. Rock 'n roll baby!

Radio is lekker pret en ek geniet en waardeer Rippel se aanslag en visie.

Ek werk tans as klankinginieur en stemkunstenaar by 'n groot korporatiewe maatskappy - ja, ek weet - dis weird.

My top bands/kunstenaars is o.a. Petra, Toto, U2, Niemand, Jimi Dludlu, Straatligkinders ens.

Ek dink Middle Earth het regtig bestaan.

Ek is getroud met Burnedette en ek het 3 kinders, Luké, Anje en Tessa.

Ek is 'n volgeling van Jesus.

E-mail:

website design & hosting by Intoweb