1. WANNEER: Vrydag, 20 Junie 2008
2. WAAR: Lewende Woord, Brummeria
3. TYD: 18:30 vir 19:00
4. KUNSTENAARS
Louis Britz
Danie Botha
Jan De Wet
5. Kaartjies kos R50 per persoon. Kinders onder 4 jaar kry gratis toegang.
Daar is ook in die Klitsie-nes voorsiening gemaak vir hierdie groep met die nodige toesig.
6. Daar sal voor die aanvang van die fees vanaf 17:00 etes te koop aangebied word in die kafeteria, sodat werkende vrouens daardie moeite en tyd gespaar word.
Die ete: Kerrie & Rys
Vol porsie : R20 Halwe porsie: R10
7. Daar sal verversings tydens pouse te koop aangebied word.
8. Besprekings is alleenlik bevestig by betaling!
Kaartjies sal vanaf 20 Mei beskikbaar by Rippel 90.5 ASOOK BY Lewende Woord, Brummeria. Daar sal ook kaartjies Sondae na die dienste by Lewende Woord, Brummeria te koop wees. Kaartjiegelde kan in Rippel se rekening inbetaal word en sodoende jou kaartjie verseker.
ABSA Tjekrekening
Rek nr: 1500 166 416
Takkode: 632005
Faks die strokie deur na Rippel 90.5 (012) 349 2577 – gemerk: Aandag Rina - Gospelfees. Jou kaartjies sal by die deur wees – Toon jou depositostrokie by die deur.
9.Skakel Rippel 90.5 gedurende kantoor-ure vir verdere navrae
10. OPSKUD, KAARTJIES VERKOOP BAIE VINNIG UIT!

website design & hosting by Intoweb